LEES OOK: Kyk: Drie vas vir besit van krokodil
Julie Goodness (38) is laas gesien op Maandag 24 April om 07:45 in Bellevuestraat, Higgovale, Kaapstad.
Volgens die Houtbaai gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) stap sy gereeld roetes en kan dalk iewers op ‘n berg wees.



