Ontdek die vars smaak van die see by Ocean Basket Kimberley!

Deel hierdie storie / Share this story

Dis Absa Wildeklawer naweek in Kimberley en Ocean Basket staan reg om jou te bedien!

Ons bied ‘n wye verskeidenheid van lekker sushi-geregte, berei met vars vis en die beste bestanddele.

Kom kuier gerus by Du Toitspanweg 229 in Kimberley. Ons span verwelkom jou graag vir ‘n heerlike ete.

Kontak ons gerus by 053 831 1973 om ‘n tafel te bespreek of om ‘n bestelling te plaas vir afhaal. Ons sien uit daarna om jou te bedien!

*ADVERTENSIE

Lees ook: Kom besoek Ocean Basket in Kimberley vir heerlike seekosetes in ‘n gesellige omgewing.