Nóg ’n nuwe kenner op die paneel dié jaar is die sanger en TV-aanbieder Emo Adams! Hy sluit hierdie jaar vir die eerste keer aan by Die Kontrak en gaan met sy breë kennis van musiek die grootbaas raad gee oor wie se kontrak volgende opgeskeur moet word.
Het jy al ingeskryf? Laai ’n video waar jy jou gunstelingliedjie sing op Facebook, Instagram en TikTok met die hutsmerk #DieKontrak3. Onthou om die mentor van jou keuse te tag. Gaan daarna na www.wendiekontrak.co.za om te registreer.
Opskud, inskrywings sluit Saterdag, 29 April 2023.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



