Fase 6-beurtkrag weer ingestel

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Ackerman skuldig op meeste aanklagtes verbind aan kinderseksring

Eskom het aangekondig fase 6-beurtkrag word weer vanaf 16:00 ingestel pleks van fase 4 soos voorheen beplan, as gevolg van opwekkingskapasiteitprobleme.

Fase 6-beurtkrag sal van 16:00 ingestel word tot Dinsdag 05:00. Dit sal dan fase 4 wees vanaf 05:00 tot 16:00, waarna dit weer fase 6 sal wees vanaf 16:00 tot 05:00 op Woensdag.

Eskom beplan om die beurtkrag weer Woensdag te verminder na fase 3 en fase 4.

Bronne: My Broadband, BusinessTech

Lees ook: Ackerman skuldig op meeste aanklagtes verbind aan kinderseksring