LEES OOK: Kyk: Steve Hofmeyr sê dis maklik om soos Neil Diamond te klink
Volgens CropLife Suid-Afrika ervaar Suid-Afrika ’n “byna pandemiese uitbraak” van kakkerlakke, wat veroorsaak dat die insek in groot getalle in huise en besighede regoor die land versprei.



