Die polisie in Limpopo begin soektog na dié verdagte wat na bewering ’n vroulike verpleegster by ’n kliniek aangerand het

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Een persoon tydens besigheidsroof doodgeskiet

Die waarnemende provinsiale polisiekommissaris in Limpopo, generaal-majoor Jan Scheepers, het gelas dat hulpbronne gemobiliseer word vir die arrestasie van ’n 30-jarige verdagte wat gesoek word in verband met ’n aanrandingsaak by ’n kliniek in Relela in Tzaneen.

Klik hier om die volledige artikel te lees