LEES OOK: Een dood, 2 beseer in ongeluk
Brigadier Athlenda Mathe, nasionale polisiewoordvoerder, het bevestig dat hulle die liggaam geïdentifiseer het wat in sel 35 by die Mangaung-korrektiewe sentrum gevind is, na ‘n DNA-toets wat positief verbind is met die biologiese ma van die oorledene.



