Een dood, 2 beseer in ongeluk

Deel hierdie storie / Share this story

Een persoon is dood en twee beseer toe die twee voertuie waarin hulle gery het op die N2 Broadlands, Gordonsbaai in die Wes-Kaap in ‘n ongeluk betrokke was.

Mike Charlie 1 was op die toneel.

Een persoon het as gevolg van beserings gesterf.

Nóg ‘n persoon is kritiek beseer terwyl ‘n ander ernstig beseer is.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel