LEES OOK: Poetin bevestig hy sal BRICS vergadering in Durban bywoon
Panyaza Lesufi, Gautengse premier, het saam met LUR vir onderwys, Matome Chiloane en LUR vir gemeenskapsveiligheid, Faith Mazibuko, die bedroefde families van die twee leerders (5 jaar oud en 6 jaar oud) van die Laerskool Isiseko in Soweto op Donderdag, 20 April 2023 besoek na aanleiding van ’n grusame voorval wat Woensdag plaasgevind het waar die leerders ontvoer en daarna vermoor is.



