Kyk: Elon Musk se Starship gelanseer, ‘ontplof’ aan die einde

Deel hierdie storie / Share this story

Reeks video’s in berig:

Elon Musk het ‘n video van Starship se lansering by Starbase in Texas op Twitter geplaas.

SpaceX deel ‘n video van die lansering.

NBSO Newshour praat dan met ‘n kundige oor wat met die lansering gebeur het en die “ontploffing” aan die einde.

FOX 5 se video het minute na die lansering plaasgevind het, die “ontploffing” gewys.

SpaceX het die volgende gesê:

“As if the flighttest was not exciting enough, Starship experienced a rapid unscheduled disassembly before stage seperation.”

Elon Musk het die span gelukgewens met die lansering en gesê dat baie geleer is vir die volgende lansering: “Congrats @SpaceX team on an exciting test launch on Starship! Learned a lot for next test launch in a few months.”

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel