LEES OOK: Jacques Kallis en sy vrou se babadogtertjie gebore
Die 51-jarige Motenyane John Masukela, ’n veiligheidswag by die G4S Mangaung-korrektiewe sentrum, het Donderdag vlugtig in die Bloemfontein-landdroshof verskyn, nadat hy Dinsdag by die tronk in hegtenis geneem is.



