Kyk: Indien jy bang is om alles te verloor – video Hykie Bergh

Deel hierdie storie / Share this story

Hykie Bergh, openbare figuur, het ‘n video op sosiale media gedeel waarin hy praat oor die vrees wat ‘n mens het dat jy dit wat jy het, moontlik kan verloor.

Indien jy vrese het om alles te verloor, is hierdie video vir jou.

Die boodskap gaan oor dankbaarheid vir dit wat jy het, maak nie saak hoe min dit blyk te wees nie.

Moet jy bekommerd wees oor die toekoms of nie? Hykie verduidelik hoe hy met dankbaarheidslyste werk.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel