LEES OOK: Seun (13) dood na hy TikTok Benadryl-uitdaging probeer
Vandag, 19 April 2023, kan die Voortrekkermonument (VTM) spog met ’n netjiese terrein nadat daar met AfriForum se Centurion-tak hande gevat is om die wilde gras en bossies te verwyder.
Híérdie opknappingswerk is ter voorbereiding van die Steve Doen-konsert wat op 29 April by die Voortrekkermonument plaasvind, maar ook om die terrein te beveilig.



