Vergeet jy soms van JOUSELF as jy in ‘n verhouding is?

Deel hierdie storie / Share this story

Gooi jy alles oorboord sodat jy by die ander persoon kan aanpas?

Dit is maklik om in romantiese verhoudings vasgevang te word en van jouself te vergeet. Of jy nou in ‘n langtermynverhouding is of net met iemand nuut begin uitgaan, dit is belangrik om te onthou om op jouself en jou eie doelwitte en behoeftes te fokus.

Lees meer hier.