Solidariteit dreig UKZN met regsaksie oor ‘diskriminerende advertensies’

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Help om wegloop-tiener te vind

Solidariteit het vandag die Universiteit van KwaZulu-Natal (UKZN) met regstappe gedreig indien dié instelling nie die verskil in toekennings van beurse en genootskappe op grond van ras kan regverdig nie. Dit volg ná die universiteit se departement vir gesondheidswetenskappe beurse en genootskappe geadverteer het wat verskillende waardes vir verskillende rasse daaraan gekoppel het.

Klik hier om die volledige artikel te lees