Juca Leonardo (55) word sedert Donderdag 13 April 2023 om 20:58 gesoek. Hy was laas in Bronkhorstspruit gewaar.
Ian Cameron van Action SA sê dat hy ontvoer is. Hy is die eienaar van Pick n Pay in Bronkhorstspruit, oos van Pretoria.
Sy voertuig is Vrydag verlate met twee koeëlgate op die R568-pad in Vesterpark gevind.
Hy het ‘n blou baadjie, blou hemp met ‘n Pick n Pay-logo en ‘n blou denimbroek aangehad.
Indien enigiemand weet waar hy hom bevind, kan die volgende nommers geskakel word:
Bronkhorstspruit-SAPD – 013 932 9222
083 225 8777
083 707 0229
073 602 2172
Missing Children South Africa – 072 647 7464
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



