Lees ook: Tunisiese sokkerspeler steek homself aan die brand uit protes teen polisie, sterf
Minstens vier mense is Saterdag dood en omtrent 28 beseer in ‘n skietery by ‘n tiener se verjaarsdagpartytjie wat die klein gemeenskap van Dadeville, Alabama, VSA geruk het.
Die polisie het geen inligting verskaf oor die rede vir die skietery en of die verdagte dood is of in hegtenis geneem is nie.
Verskeie getuies het aan die media vertel dat die slagoffers meestal tieners was en dat die skietery tydens ‘n “sweet 16” verjaardsdagpartytjie by ‘n dansstudio gebeur het.
Bronne: DW – South Africa, Fox News, Sunday World
Lees ook: Tunisiese sokkerspeler steek homself aan die brand uit protes teen polisie, sterf



