Lede van die Suid-Afrikaanse Toerismeraad bestee meer as R2,5 miljoen aan hulself – DA

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: AfriForum gaan beplande vergroting van munisipale areas beveg

Patricia de Lille, minister van toerisme, het in antwoord op ’n amptelike parlementêre vrae deur die DA erken dat die Suid-Afrikaanse Toerismeraad (SAT) sedert 2020 ’n astronomiese R2 509 653,64 aan vergoedingsfooie, reis en verblyf bestee het. Hierdie bedrag is nie eweredig aan die groei van toerisme oor dieselfde tydperk nie.

Klik hier om die volledige artikel te lees