LEES OOK: Minister aan die woord oor Thabo Bester-saak
Die George-polisie het Dinsdag, 11 April 2023, om 14:50 ’n geregtelike doodsondersoek geopen na die dood van ’n 32-jarige man, Allister Wanie, by die George Provinsiale Hospitaal in die Wes-Kaap.



