LEES OOK: Willem Kruger – adv. Gerrie Nel ontmoet met familie
Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het lande regoor die wêreld gewaarsku om steeds waaksaam te wees en COVID-19-maatreëls toe te pas ná die jongste data oor COVID-19-gevalle wat wêreldwyd die afgelope maand aangemeld is.



