LEES OOK: Ma vermoor glo drie kinders, skiet haarself daarna
Terwyl die minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, gewaarsku het oor fase 10-beurtkrag, het Clyde Mallison, energiekenner, gewaarsku dat fase 9-beurtkrag oor die wintermaande ‘n realitieit kan word.



