LEES OOK: Solidariteit maak gereed vir ʼn enorme regstryd oor nuwe ‘rassewet’
Na ’n onklaarraking van ’n opwekkingseenheid by die Medupi-kragstasie, en talle ander kragopwekkingseenhede van kragstasies regoor die land, sal fase 6-beurtkrag ingestel word tot verdere kennisgewing.



