Dubai-aanklaers bevestig skriftelik dat die Gupta-uitleweringsdokumente wel ‘in orde was’ – berig

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Onthou jy boer onder trekker? Hy is huis toe om te gaan boer

Aanklaers van die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) het skriftelik aan Suid-Afrikaanse owerhede bevestig dat die uitleweringsdokumente wat hulle gelewer het volledig en korrek was, volgens verskeie bronne wat met Daily Maverick gepraat het.

Klik hier om die volledige artikel te lees