Lees ook: Aanklagtes gedeeltelik teruggetrek teen Hillary Gardee-moordbeskuldigdes
Twee voormalige Transnet-werknemers is tot 15 jaar tronkstraf in die Kimberley-streekshof gevonnis vir die peuter met essensiële infrastruktuur.
Die werkers is op 17 Februarie 2020 met 58 gesteelde koperplate in hulle besit gevang wat van lokomotiewe by Transnet af gesteel is.
Bronne: SAPS, News24, DFA
Lees ook: Aanklagtes gedeeltelik teruggetrek teen Hillary Gardee-moordbeskuldigdes