LEES OOK: Sanger Manie Jackson siek
Drie vroue is vanoggend dood en dertien ander beseer toe die bestuurder beheer oor sy taxi verloor het, wat veroorsaak het dat dit van die R300-pad in Kuilsrivier, Wes-Kaap, afgerol het. Die vroue was onder die wrak van die taxi vasgekeer.



