LEES OOK: Almay Hurling verdagte dood in hospitaal
Die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (HPCSA) sal Thabo Bester se vennoot, dr. Nandipha Magudumana, ondersoek.
HPCA sê in ’n verklaring dit sal saam met ander belanghebbendes werk om bewerings te ondersoek dat sy met ’n opgeskorte mediese lisensie gewerk het.



