Vuilspel vermoedelik agter kragonderbreking in Pretoria-Oos

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Kyk: Sewe kragmaste vanuit lug, Stad Tshwane werk om krag na hierdie gebiede te herstel

Die DA-burgemeester van die Stad Tshwane, Cilliers Brink, sê hulle vermoed vandalisme aan infrastruktuur kan agter die ineenstorting van sewe kraglynstrukture op die N4 wees wat tot die sluiting van die hoofpad gelei het en groot dele van Pretoria-Oos in donker gedompel het. Daar word vermoed dat kabeldiefstal ‘n rol kan speel.

Klik hier om die volledige artikel te lees