LEES OOK: Kyk video: Kettingbotsing op N3 by Hilton, KZN – bly weg!
Gretchen Michaels, woordvoerder van die Oudtshoorn-polisie, het bevestig dat ’n 32-jarige man Sondag, 9 April, in hegtenis geneem is in verband met die moord op Almay Hurling (21).