Die ontbinde liggaam van ’n bejaarde vermiste man in die bosse gevind

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Krampe laat bejaarde teen boom bots

Die ontbinde liggaam van die bejaarde vermiste man, Khokothi Michael Matlala (78), is Sondag, 9 April 2023, in die bosse in Selepe-dorpie gevind.

Klik hier om die volledige artikel te lees