LEES OOK: KYK SKOKKENDE VIDEO | Ten minste vyf dood in gru-ongeluk in KZN
’n 39-jarige voormalige G4S-werknemer en ’n 65-jarige man van Port Edward, in die Oos-Kaap, sal na verwagting Dinsdag, 11 April 2023, in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn na hul inhegtenisneming soos die ondersoek na die Thabo Bester-ontsnapping uit die tronk ontvou.



