Man in hegtenis geneem nadat hy na bewering sy meisie oor die naweek doodgesteek het

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Polisie op soek na kêrel wat glo meisie (27) brutaal vermoor

’n 28-jarige manlike verdagte sal na verwagting in die Giyani-landdroshof verskyn in verband met die wrede moord op ’n 27-jarige vrou wat na bewering in die vroeë oggendure van Saterdag 8 April 2023 om 01:30 deur haar kêrel by die dorpie Mbaula doodgesteek is.

Klik hier om die volledige artikel te lees