LEES OOK: Strandgangers red swemmer wat kopbesering opdoen, bewussyn verloor
Doeanebeamptes by die Domodedovo-lughawe in Moskou het vandeesweek meer as 350 eksotiese diere gevind in die rugsak van ’n Russiese burger wat uit Suid-Afrika aangekom het. Dié inligting is deur die Russiese Federale Doeanediens berig.



