Melinda Bam deel foto’s van baba Ruach en sy geboorte in ‘n ‘reel’

Deel hierdie storie / Share this story

Melinda Bam het foto’s van haar swangerskap en Ruach se geboorte in die hospitaal in ‘n reel op haar amptelike Facebook-blad gedeel.

Die hele reel kan by hierdie skakel gesien word:

https://we.b.facebook.com/reel/220487387238172

Melinda Bam, voormalige Mej. SA en Adriaan Bergh, voormalige Mnr. SA het hul eersteling Ruach Michal Bergh op 10 Maart 2023 verwelkom.

Kyk hier onder na ‘n klomp saamgevoegde skermgrepe van foto’s wat in die reel verskyn.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel