Leerling van Paarl Boys High in hospitaal na rugbybesering

Deel hierdie storie / Share this story

 Lees ook: Man glo vermoor na verdagte sy bier drink

‘n Rugbyspeler van Paarl Boys High School is in die intensiewesorgeenheid na hy ‘n hou teen die kop gekry het tydens ‘n rugbywedstryd.

Die speler het Dinsdag tydens ‘n wedstryd teen Afrikaanse Hoër Seunskool ‘n hou teen die kop gekry en is dadelik na ‘n hospitaal geneem. Hy is onmiddellik geopereer nadat daar bloeding op sy brein bespeur is.

Hy is nog onder sedasie, maar is in ‘n stabiele toestand.

Bronne: IOL, News24, Ghanamma

Lees ook: Man glo vermoor na verdagte sy bier drink