LEES OOK: Vermoorde hoofman Mnisi sou glo vervolg word in saak oor renosterstroopsindikaat
Die VSA “gaan hel toe”, het Donald Trump (76) in ’n uitdagende toespraak by sy Mar-a-Lago-huis in Florida gesê nadat hy onskuldig gepleit het aan die vervalsing van sakerekords om skadelike inligting voor die 2016-verkiesing weg te steek.



