Melinda Bam deel foto van haar en baba Ruach

Deel hierdie storie / Share this story

Melinda Bam, voormalige Mej. SA en ‘n splinternuwe mamma, het gisteraand ‘n foto van haar en haar babaseun Ruach gedeel.

Ruach is die eersteling van Melinda en Adriaan Bergh, voormalige Mnr. SA.

Die paartjie wat eers met hul kleinding in afsondering was, het belowe om binnekort ‘n foto van mamma en kleinding se hande met die publiek te deel.

By hierdie foto sê sy:

“Afternoons I stare into a bit of heaven…

I’m not talking about the sunset or view, just perfect blue eyes…”

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel