Lees ook: Man glo in Bethelsdorp-nagklub vermoor
Werkers verteenwoordig deur Numsa, Sabea en Cobea het gedreig met ‘n nasionale busstaking die week as werkgewers weier om hulle eise na te kom.
Die werkers wil mediese fondse en ‘n 7%-verhoging hê met nog ander eise daarby.
Die unies het gesê as die werkgewers nie wil onderhandel nie, gaan baie mense wat die Paasnaweek busse wil gebruik, sukkel.
Bronne: eNCA, The Citizen
Lees ook: Man glo in Bethelsdorp-nagklub vermoor



