Lees ook: Polisie waarsku oor padveiligheid vir Paasnaweek
’n Man is Saterdag doodgesteek. Die man is glo verskeie kere in die kop en nek met ’n mes binne ’n nagklub op Bethelsdorp gesteek.
Die polisie is besig om ’n saak van moord te ondersoek.
Bronne: SAPS, IOL, Algoa FM



