Makwana se 60% EAF-‘fantasie’ val plat

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Meisie (15) vermis nadat sy huis op Knysna verlaat

Eskom-direksievoorsitter, Mpho Makwana, se belofte dat die Energiebeskikbaarheidsfaktor (EAF) 60% teen 31 Maart 2023 sal bereik, was ’n dawerende mislukking nadat die nutsmaatskappy se weeklikse generasiebeskikbaarheidnasporingdata toon dat die EAF tans op ’n skamele 52% staan.

Klik hier om die volledige artikel te lees