Vrou meer as ’n kilometer met ’n kruiwa na kliniek vervoer weens tekort aan ’n ambulans

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Polisie waarsku oor padveiligheid vir Paasnaweek

Gerhard Engelbrecht, DA-raadslid in die Emthanjeni-munisipaliteit, het die Noord-Kaapse provinsiale gesondheidsdepartement by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) aangekla nadat ’n vrou onlangs in ’n kruiwa na die Hanover-kliniek vervoer moes word weens die onbeskikbaarheid van ’n operasionele ambulans.

Klik hier om die volledige artikel te lees