SAPD lê beslag op 49 sakke dagga ter waarde van R2 miljoen

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Man skiet glo vrou dood na argument

’n Gesamentlike klopjag wat deur lede van Emahlathini-grenspolisiëring en lede van Suid-Afrika Nasionale Weermag (SANW) uitgevoer is, het gelei tot die vonds van 49 sakke dagga wat 472,14 kilogram weeg met ’n geraamde straatwaarde van sowat R1 983 004,80.

Klik hier om die volledige artikel te lees