Kyk: Vermeende selfoondief moet sing en dans

Deel hierdie storie / Share this story

Hierdie video is deur Crime In SA @sa_crime op Twiter gedeel.

‘n Vermeende selfoondief is gevang en afgeneem.

Hy word in die video aangesê om te sing en dans.

FiND iT weet nie waar die voorval plaasgevind het nie.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel