Steve Hofmeyr vier ma se verjaardag

Deel hierdie storie / Share this story

“Met die Bybel en liefde en Brolloks en Bittergal en die houtlepel het ma my gemaak,” sê die Suid-Afrikaanse sanger Steve Hofmeyr aan sy ma, wat vandag haar verjaardag vier.

“Al wat ‘n kind voor kan hoop is dat ek naby genoeg mag kom aan ma se drome vir my.”

“Ma is steeds my leier, my riglyn, my kompas deur vreugde en pyn en die naaste wat ek kan kom aan ‘n voorbeeld van hoe om God se liefde beter te verstaan.”

“Lekker verjaar.”

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel