Gehoorverlies stuit nie dié Matie se passie om ander te help

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Tiener pak twee projekte as Mej. Addie-finalis aan

’n Ernstige gehoorgestremdheid het Elana Solomon aangespoor om haar persoonlike ondervinding as inspirasie vir akademiese navorsing te gebruik waarby kinders met gestremdhede en hul onderwysers kan baat vind.

Klik hier om die volledige artikel te lees