LEES OOK: Donovan Moodley ‘n tweede keer parool geweier
Die bestuur van die SAPD in Mpumalanga het die inhegtenisneming van ’n verkragtingsverdagte, ’n 20-jarige man, wat na bewering sy 17-jarige slagoffer deur Facebook gelok en na bewering op ‘n berg in Standerton verkrag het, verwelkom.
Hy het ’n video van die voorval geneem en haar twee keer voor haar eenjarige kind verkrag.



