Nehawu sal nie ’n nuwe 2023-2024 openbare sektor loonooreenkoms onderteken nie

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Babadogtertjie in polisiestasie gebore

Verskeie ander staatsdiensvakbonde het ’n 7,5%-ooreenkoms met die regering gesluit, maar Nehawu sê die ooreenkoms vir die vorige jaar moet eers gefinaliseer word.

Klik hier om die volledige artikel te lees