LEES OOK: Vrou wat glo lieg oor baba en ontvoering vas vir regsverydeling
Danie Acker, VF Plus-raadslid in die Tuinroete-distriksmunisipaliteit, sê die party is bekommerd dat die Mosselbaai-plaaslike munisipaliteit se “Energiemeesterplan” nie genoeg aandag aan kragopwekking deur inwoners en besighede skenk nie en dat dit nie voldoende met omringende energieplanne koördineer nie.



