Lees ook: Nog vier choleragevalle aangemeld ná doop in rivier
Rameez Thomas, “Sailor Boy”, (29) is glo Dinsdag by die Ottery Hyper doodgeskiet. Thomas is glo in die parkeerarea doodgeskiet toe hy probleer vlug het.
Thomas is na bewering ‘n lid van die Hard Livings-bende en is glo deur ‘n ander bende aangeval en doodgeskiet.
Een man is in hegtenis geneem vir die moord. Die polisie is besig om die saak te ondersoek.
Bronne: IOL, VN Explorer
Lees ook: Nog vier choleragevalle aangemeld ná doop in rivier



