Die 18-jarige Monica Ungerer het op 25 Maart op Brakpan vermis geraak.
Luidens ‘n plasing wat deur Tinky Lategan op HELP FIND ME – Missing Persons South Africa op Facebook geplaas is, is daar op dié dag laas om 02:50 met haar kontak gemaak.
Sy is laas in Rand Collery op Brakpan gewaar.
Kontak Ina Ungerere by 066 272 8999 of die polisie in Brakpan.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



