Voormalige verkeersbeampte gevonnis nadat hy omkoopgeld eis vir geskutte taxi’s

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Die regering erken Thabo Bester het ontsnap

Die Bellville-handelsmisdaadhof het ’n voormalige Bellville-verkeersbeampte tot ’n boete van R40 000 of 4 jaar direkte gevangenisstraf gevonnis ná sy skuldigbevinding op twee aanklagte van korrupsie. Gavin Edgar Heinrick Zass het taxi’s geskut wat roetes gebruik het waarvoor hulle geen permit gehad het om te gebruik nie. Hy sou die voertuie stop, hulle skut en dan R2 500 eis om dit vry te laat.

Klik hier on die Volledige artikel te lees